JESAJA 44:21-22

JESAJA 44:21-22 AFR83

Dink hieraan, Jakob, dink hieraan, Israel, want jy is my dienaar; Ek het jou gemaak, jy is my dienaar. Ek sal jou nie verlaat nie, Israel. Ek het jou oortredinge, jou sondes, uitgewis, hulle het verdwyn soos wolke, soos miswolke. Kom terug na My toe, want Ek het jou verlos.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 44:21-22