Omdat Moses geglo het, het hy toe hy groot geword het, geweier om die seun genoem te word van die farao se dogter. Hy het verkies om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God as om die kortstondige genieting van sonde te hê. Die smaad ter wille van die Christus het hy 'n groter rykdom geag as die skatte van Egipte, omdat hy na die beloning uitgesien het.
Lees HEBREËRS 11
Deel
Vergelyk alle weergawes: HEBREËRS 11:24-26
4 Days
Do you ever just feel flat? You’re not alone—even King David ran out of joy. Start reading part five of the six-part Stay Positive series and rekindle your enthusiasm.
5 Days
Something in you believes the impossible. Something in you daydreams about a miracle. Something in you knows you were made to live a life of crazy faith. In this five-day devotional, Pastor Michael Todd will be your guide on a faith journey as he helps you gain a new perspective on God’s plans for you: a future you’ve barely dared to imagine.
6 Days
When we travel abroad, we need to make sure we have the right currency to trade with. Faith can be likened to Kingdom currency. We cannot trade in the Kingdom of Heaven unless we have faith. Plan Seven of Nine devotional plans taking us through Hebrews shows us just how key faith is in our daily walks with God. How does your faith account look?
7 dae
Uit die Beek se tekskeuse vir elke dag is grootliks op die "Revised Common Lectionary" gebaseer. Dit maak hierdie dagboek geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir Bybelstudiegroepe. Mag jy die Here leer ken soos Hy werklik is.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's