GENESIS 45:1-2

GENESIS 45:1-2 AFR83

Josef kon homself nie langer bedwing voor die mense wat hom bedien het nie. Hy het hulle almal beveel om van hom af weg te gaan, en daar was van dié wat hom gedien het, nie een by hom toe hy hom aan sy broers bekend gemaak het nie. Hy het so hard gehuil dat die Egiptenaars en die mense in die farao se paleis dit gehoor het.

Video for GENESIS 45:1-2

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 45:1-2