ESEGIËL 5:8

ESEGIËL 5:8 AFR83

“Daarom,” so sê die Here my God, “gaan Ek nou ook jou teenstander word, Jerusalem, Ek gaan jou straf voor die oë van die nasies.