ESEGIËL 44:30-31

ESEGIËL 44:30-31 AFR83

verder kom aan die priesters toe die beste van al die eerstelingoffers, al die offergawes wat deur die volk gebring word; die Israeliete moet ook die beste van alles wat hulle bak, vir die priesters gee, dan sal die Here die huis waaruit dit kom, seën. “Priesters mag nie voëls of diere wat gevrek het of deur roofdiere gevang is, eet nie.”