EKSODUS 2:11

EKSODUS 2:11 AFR83

Toe Moses al 'n volwasse man was, het hy op 'n keer na sy eie mense toe gegaan en gesien dat hulle dwangarbeid verrig. Hy sien toe hoe een van sy eie mense, 'n Hebreër, deur 'n Egiptenaar geslaan word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 2:11