DEUTERONOMIUM 6:15

DEUTERONOMIUM 6:15 AFR83

want die Here jou God eis onverdeelde trou aan Hom. Hy is by jou, en as jy ander gode aanhang, sal sy toorn teen jou ontvlam en sal Hy jou van die aarde af wegvee.