DEUTERONOMIUM 32:10
DEUTERONOMIUM 32:10 AFR83
Hy het sy volk in die woestyn gevind, in 'n onbewoonbare land waar woestyndiere skreeu. Die Here het sy volk omhels, hom vertroetel en versorg soos die appel van sy oog.