2 SAMUEL 24:24

2 SAMUEL 24:24 AFR83

Hierop het die koning vir Arauna gesê: “Nee, ek koop dit beslis van jou teen die volle prys. Ek bring nie aan die Here my God offerandes wat my niks kos nie.” Dawid het toe die dorsvloer en die beeste vir sowat ses honderd gram silwer gekoop.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 SAMUEL 24:24