2 PETRUS 2:19-20

2 PETRUS 2:19-20 AFR83

Hulle belowe vryheid aan hierdie mense, al is hulle self slawe van die verderf; want as iets jou in sy mag het, is jy sy slaaf. Mense wat van die besmettinge van die wêreld vrygekom het deurdat hulle ons Here en Verlosser, Jesus Christus, leer ken het, en wat weer daarin vasgevang en daardeur oorweldig word, is aan die einde slegter daaraan toe as aan die begin.

Video for 2 PETRUS 2:19-20

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 PETRUS 2:19-20