Mag God, wat vrede gee, julle volkome aan Hom toegewyd maak en julle geheel en al, na gees, siel en liggaam, so bewaar dat julle onberispelik sal wees wanneer ons Here Jesus Christus weer kom! Hy sal dit ook doen, want Hy wat julle roep, is getrou. Broers, bid ook vir ons. Groet al die medegelowiges met 'n soen van Christelike broederskap. In die Naam van die Here dring ek by julle daarop aan dat hierdie brief aan al die gelowiges voorgelees word. Die genade van ons Here Jesus Christus sal by julle wees.
Lees 1 TESSALONISENSE 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 TESSALONISENSE 5:23-28
4 Days
How do I live with a spouse who does not believe in God? That question is not unusual in our world today, and couples who face this situation encounter many problems. Without the common foundation of faith in Christ, marriage is unbalanced. In this plan, Dr. Kim Kimberling helps you know what to do when your marriage is unequally yoked.
7 Days
There are at least seven major aspects of wholeness involved in seeking God’s best for your emotional life. You don’t need to take these in sequence. Join Dr. Charles Stanley as he helps you build key habits into your life that will help you become increasingly whole in your spirit and emotions. Discover more reading plans like this one at intouch.org/plans.
7 Dae
Jesus het voor sy hemelvaart belowe dat ‘n nuwe bedeling tot met sy wederkoms gaan aanbreek. God die Heilige Gees gaan kom om in ons te woon en elke dag by ons te wees. Sedertdien het die Heilige Gees gekom as ons Parakleet (Helper/Voorspraak). Hy wil ons help om sonde te oorwin en om nuwe eienskappe soos liefde, vrede, blydskap, geduld en selfbeheersing te ontwikkel. Hy sal ons met krag toerus om getuies van Jesus te wees.
15 Dae
“Het jy gehoor Jesus kom terug?” – dit is die herinnering in hierdie eerste brief aan die Tessalonisense, wat almal uitdaag om “nog meer uit te blink” in geloof, hoop en liefde. Reis daagliks deur 1 Tessalonisense terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's