1 KONINGS 11:7

1 KONINGS 11:7 AFR83

Salomo het selfs op die berg teenoor Jerusalem 'n hoogte gebou vir die diens van Kemos, die afskuwelike god van Moab, en vir Molek, die afskuwelike god van die Ammoniete.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KONINGS 11:7