1 KORINTIËRS 7:32
1 KORINTIËRS 7:32 AFR83
Ek wil hê julle moet vry wees van sorge. Die ongetroude man gee aandag aan die dinge van die Here, aan hoe hy die Here kan behaag.