1 KORINTIËRS 14:24-25

1 KORINTIËRS 14:24-25 AFR83

Daarteenoor, as almal profeteer, en daar kom 'n ongelowige of 'n buitestaander binne, dan word hy deur almal in sy gewete aangespreek en kom hy tot selfondersoek. Die verborge dinge van sy hart kom aan die lig. En so kom hy daartoe om op sy knieë te val, God te aanbid en openlik te getuig: “Waarlik, God is hier by julle!”

Video for 1 KORINTIËRS 14:24-25

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 14:24-25