1 KORINTIËRS 10:29

1 KORINTIËRS 10:29 AFR83

Ek bedoel nou nie jou eie gewete nie, maar dié van die ander man. “Waarom,” sou jy vra, “moet my vryheid beperk word deur 'n ander man se gewete?