1 KORINTIËRS 1:21-22

1 KORINTIËRS 1:21-22 AFR83

Dit was die bedoeling van God in sy wysheid dat die wêreld nie deur geleerdheid tot kennis van God sou kom nie. Daarom het God in sy goedheid besluit om deur die prediking wat vir die wêreld onsin is, dié te red wat glo. Die Jode vra wondertekens en die Grieke soek wysheid

Video for 1 KORINTIËRS 1:21-22