Romeine 14:5

Romeine 14:5 DB

Daar is mense wat sê dat sekere dae heiliger as ander dae is. En daar is mense wat sê dat alle dae presies dieselfde is. Elkeen moet in hierdie geval maar self besluit wat reg is. Wat wel belangrik is, is dat albei van hulle God se eer voorop sal stel.

Video for Romeine 14:5

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 14:5