Romeine 10:5

Romeine 10:5 DB

Moses skryf dat elkeen wat die wet streng onderhou op grond daarvan in die regte verhouding met God sal leef.