Psalms 95:8

Psalms 95:8 DB

Ag, luister tog vandag wat Hy vir julle wil sê: “Moenie soos die ou Israeliete in die woestyn maak wat destyds nie na My wou luister nie. Hulle het die goeie dinge gesien wat Ek vir hulle gedoen het, maar hulle nogtans nie daaraan gesteur nie.