Psalms 66:18-20

Psalms 66:18-20 DB

Daar was nie verkeerde dinge in my hart nie. Anders sou die Here nie geluister het nie. God het my gehelp. Skaars het ek Hom om hulp gevra, toe help Hy my. God moet geprys word. Hy het my nie geïgnoreer nie. Hy was getrou aan my.