Psalms 41:3

Psalms 41:3 DB

Die Here sal jou beskerm en keer dat die dood jou oorval. Hy sal jou gelukkig maak, waar jy ook al is. Almal sal vertel hoe goed dit met jou gaan. Die Here sal nie toelaat dat mense wat niks vir jou omgee, jou onder hulle voete vertrap nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 41:3