Psalms 38:9-10
Psalms 38:9-10 DB
My krag is op! Ek is platgeslaan. My liggaam ruk soos my hart van ontsteltenis klop. Ek skree van die pyn. Here, U weet wat ek graag wil hê! Wat ek van U afsmeek, is geen geheim nie.