Psalms 28:3

Psalms 28:3 DB

Moet my nie laat doodgaan saam met mense wat nie in U glo nie. Hulle doen verkeerde dinge. Hulle is skynheilig. Hulle praat mooi woordjies, maar agteraf dink hulle slegte goed uit.