Psalms 19:8

Psalms 19:8 DB

So werk die Here se wet ook. Daar is geen foute in nie. Soos die son oor alles skyn, so speel die wet ’n rol in ons hele lewe. Dit bring nuwe krag in jou lewe. Jy kan altyd op die wet staatmaak. Dit is betroubaar, want dit leer mense wat nog nie ervaring het nie hoe om gelukkig te lewe. Die Here wil hê mense moet die regte dinge doen. Dan sal hulle vol blydskap wees.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid