Psalms 105:1-3

Psalms 105:1-3 DB

Prys die Here! Bid tot Hom! Vertel vir almal op aarde wat die Here gedoen het. Sing liedere, maak die Here se Naam groot. Jubel oor al die groot dinge wat Hy elke dag doen. Bring lof en eer aan die Here se heilige Naam. Wees bly, almal wat daarna smag om by die Here te wees.

Versbeelde vir Psalms 105:1-3

Psalms 105:1-3 - Prys die Here! Bid tot Hom!
Vertel vir almal op aarde wat die Here gedoen het.
Sing liedere, maak die Here se Naam groot.
Jubel oor al die groot dinge wat Hy elke dag doen.
Bring lof en eer aan die Here se heilige Naam.
Wees bly, almal wat daarna smag om by die Here te wees.Psalms 105:1-3 - Prys die Here! Bid tot Hom!

Wees bly, almal wat daarna smag om by die Here te wees.