Spreuke 27:15-16

Spreuke 27:15-16 DB

Soos ’n irriterende gedrup op ’n reëndag, so is ’n moeilike mens wat net rusie maak. Wie so ’n mens wil verander, probeer verniet. Dit is soos om die wind met jou hande te vang of olie met jou hande te gryp.

Video for Spreuke 27:15-16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 27:15-16