Spreuke 22:28
Spreuke 22:28 DB
Moenie aan grensdrade torring nie. Plase se grense is deur die voorgeslagte bepaal. Ander se eiendom moet gerespekteer word.