Spreuke 12:1

Spreuke 12:1 DB

Wie die lesse van die lewe ernstig opneem, is slim. Wie uit sy foute leer, leer die kuns van die lewe ken. Wie na geen raad luister nie, is dom.

Video for Spreuke 12:1