Numeri 7:89

Numeri 7:89 DB

Elke keer as Moses in die tent ingegaan het om met die Here te praat, het hy die stem van die Here gehoor wat met hom praat. Die stem het van die deksel gekom wat bo-op die ark was, daar tussen die figure van die twee gerubs uit. Op hierdie manier het die Here met Moses gepraat.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid