Matteus 9:18

Matteus 9:18 DB

’n Vername leier uit daardie omgewing kom val toe voor Jesus neer: “Kom, asseblief! My dogter is nou net dood! Kom vat net aan haar en ek weet sy sal weer begin leef. Asseblief!” smeek hy.

Video for Matteus 9:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 9:18