Levitikus 18:10

Levitikus 18:10 DB

Jy mag ook nie seks hê met jou kleindogter nie, of dit nou jou seun of jou dogter se kind is. Dis jou eie vlees en bloed.

Video for Levitikus 18:10