Job 12:7-10

Job 12:7-10 DB

Job het gesê: “Gaan gerus na die diere en die voëls in die lug: hulle kan julle baie leer en vertel. Gaan praat met die aarde. Die aarde het baie om julle te leer. Die visse in die see het ook baie om julle te vertel. Hulle weet almal dat die Here alles gemaak het. Alles wat lewe, is van Hom afhanklik. Elke enkele mens is vir sy asem van die Here afhanklik.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid