Johannes 5:8-9

Johannes 5:8-9 DB

“Staan op!” sê Jesus. “Vat jou slaapmat en stap hier weg.” Die man het dadelik gesond geword. Hy het sy slaapmat opgetel en weggestap. Dit het op die sabbat gebeur.