Johannes 16:2

Johannes 16:2 DB

Praat van gevaarlike tye - die Jode sal julle uit hulle byeenkomste jaag en julle verbied om weer daar te kom. En dit is nie al nie! In ’n stadium sal hulle julle selfs doodmaak en dan mekaar gelukwens met die groot guns wat hulle vir God gedoen het.

Video for Johannes 16:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 16:2