Johannes 10:4-6

Johannes 10:4-6 DB

“Hy sal voor hulle uitstap weiveld toe en hulle sal agternakom, want hulle ken sy stem. Hulle sal egter nie agter vreemdelinge aanloop nie. Hulle sal eerder weghardloop, want hulle ken nie die vreemdeling se stem nie.” Hoewel Jesus hierdie eenvoudige voorbeeld gebruik het, het die Joodse leiers nog steeds nie gesnap wat Hy bedoel nie.

Video vir Johannes 10:4-6