Jeremia 5:1

Jeremia 5:1 DB

Die Here sê: “Hardloop op en af in die strate. Kyk oral om julle rond. Soek by die bymekaarkomplekke in Jerusalem. As julle net een persoon kan kry wat eerlik is en reg probeer lewe, sal Ek die stad spaar.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid