Jeremia 31:14

Jeremia 31:14 DB

“Ek sal vir die priesters meer as genoeg gee om te offer. My volk sal tevrede voel oor al die goeie dinge wat Ek vir hulle sal gee.” Dit is wat die Here sê Hy sal doen.

Video for Jeremia 31:14

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 31:14