Jesaja 44:3

Jesaja 44:3 DB

Ek sal water gee in die plekke waar dit baie droog is. Daar sal waterstrome loop waar die grond uitgedroog is. Ek sal my Gees in jou kinders laat kom. Ek sal krag gee vir jou nageslag.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 44:3