Jesaja 38:19

Jesaja 38:19 DB

Dit is net mense wat nog leef wat U kan prys en dankie sê soos ek dit vandag doen. Elke geslag sal vir die volgende geslag van u getrouheid vertel.