Jesaja 34:16

Jesaja 34:16 DB

Gaan lees gerus die boek van die Here, dan sal julle sien dat al hierdie diere daarin genoem word, elkeen met sy maat. Die Here het die opdrag gegee en sy Gees maak hulle bymekaar.