Genesis 6:4

Genesis 6:4 DB

In hierdie tyd was daar ook reuse op aarde. Hulle was die kinders van die hemelwesens en die vroue van die aarde. Hierdie reuse was die heldefigure van die oertyd; bekende mans waaroor die mense stories vertel het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 6:4