Genesis 50:10

Genesis 50:10 DB

Toe hulle by Atad aan die oostekant van die Jordaan kom, het hulle eers gestop. Almal het bymekaargekom en weer lank oor Jakob gehuil en gerou. Hulle het sewe dae lank daar gebly en oor Jakob se lewe nagedink en oor hom gerou.

Video for Genesis 50:10

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 50:10