Hulle was maar bang vir die ander volke wat ook in die land gebly het. Hulle het nogtans die altaar op die plek gebou waar die tempel vroeër gestaan het. Hulle het elke oggend en elke aand vir die Here offers op die altaar gebring. Hulle het die fees van die hutte gevier, soos dit vir hulle in die wet voorgeskryf is. Hulle het elke dag van die fees die offers gebring wat vir daardie dag voorgeskryf is.
Lees Esra 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Esra 3:3-4
14 Days
Women are a precious gift from God to the world. You are creative, compassionate, intelligent, and, according to the Bible, equal to men. But years of abuse and wrong views of women have caused many of you to lose the confidence God wants you to enjoy. You may feel that you're somehow "less" than men. Less valuable. Less worthy. The truth is, you are very valuable to society, but more importantly to God. God wants you to be courageous, respected, admired, promoted, sought after, and most of all, loved. And you can be! This daily devotional will guide you toward a confident life filled with love, laughter and His acceptance. Write on it. Highlight it. Make the journey your own.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's