Eksodus 15:11

Eksodus 15:11 DB

“Wie is daar onder dié wat sterk is, wat met U vergelyk kan word, Here? Wie is daar nog wat so hoog bo almal en alles uittoring? Wie kan sulke wonderlike dinge doen? Wie kan sulke wonderwerke laat gebeur?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 15:11