Prediker 4:10-12

Prediker 4:10-12 DB

As die een val, kan die ander een hom ophelp. Dit is sleg as die een val en daar is niemand om hom te help nie. ’n Mens kan homself nie warm maak nie, maar as twee saamlê, hou hulle mekaar warm. Een word maklik oorwin, maar twee kan ’n aanval keer. Om nie eens van drie te praat nie. ’n Driedubbele tou breek tog nie maklik nie.