Prediker 3:1-5

Prediker 3:1-5 DB

Alles gebeur op ’n bepaalde tyd. Alles in die lewe is vooraf bepaal: •daar is ’n tyd om gebore te word en daar is ’n tyd om dood te gaan; daar is ’n tyd om te plant en daar is ’n tyd om weer die plante uit te trek; •daar is ’n vasgestelde tyd om dood te maak en daar is ook ’n tyd om gesond te maak; daar is ’n tyd om dinge af te breek en ’n tyd om dit te herstel; •daar is ’n tyd wanneer ’n mens hartseer is en dan is daar ook weer ’n tyd vir vreugde; daar is ’n tyd om te huil en ’n tyd om weer gelukkig te wees; •daar is ’n tyd om mekaar lief te hê en ’n tyd om weg van mekaar te wees; daar is ’n tyd om mekaar te liefkoos en ’n tyd wanneer liefkosing nie pas nie; •