Deuteronomium 8:15

Deuteronomium 8:15 DB

Onthou, die Here het jou deur ’n groot en verskriklike woestyn gelei waar daar slange, wrede diere en skerpioene was. En in die droë streke was daar geen water nie, maar die Here het vir jou water uit ’n klipharde rots laat kom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 8:15