Deuteronomium 23:16

Deuteronomium 23:16 DB

Laat hulle eerder by jou bly in een van die stede wat hulle kies om in te bly. Jy mag nie hierdie slawe sleg behandel nie.