Deuteronomium 22:1

Deuteronomium 22:1 DB

“Op ’n dag sien jy dalk hoe jou buurman se bees of skaap wegdwaal. Moenie maak of jy dit nie sien nie. Wees eerlik. Vat die dier terug na sy eienaar toe.