Deuteronomium 12:6

Deuteronomium 12:6 DB

Daarheen moet julle julle brandoffers en slagoffers bring. Dit is ook die plek waarheen al die tiendes en ander bydraes asook alle gelofteoffers, vrywillige offers en die eerste offers van julle vee geneem moet word.